24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het vir u kneg u grootheid en u magtige arm+ begin wys, want watter god in die hemel of op die aarde kan sulke magtige dade doen soos u?+
22 Daarom is u waarlik groot,+ o Soewereine Heer Jehovah. Daar is niemand soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u nie.+ Alles wat ons gehoor het, bevestig dit.