Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Moses het dadelik sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek na sy normale toestand teruggekeer. Terwyl die Egiptenare daarvan weggevlug het, het Jehovah hulle in die see afgeskud.+ 28 Die waters wat teruggevloei het, het die strydwaens bedek, sowel as die perderuiters en Farao se hele leërmag wat agter die Israeliete aan in die see ingegaan het.+ Nie eers een van hulle is gespaar nie.+

  • Psalm 106:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die water het hulle vyande bedek,

      en nie een van hulle het dit oorleef* nie.+

      12 Toe het hulle geloof in sy belofte gestel.+

      Hulle het begin sing om hom te loof.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel