Handelinge 7:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Dit is hy wat saam met die Israeliete in die wildernis bymekaargekom het. Hy was daar by die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom en met ons voorvaders gepraat het.+ Hy het lewende heilige verklarings ontvang om aan ons te gee.+
38 Dit is hy wat saam met die Israeliete in die wildernis bymekaargekom het. Hy was daar by die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom en met ons voorvaders gepraat het.+ Hy het lewende heilige verklarings ontvang om aan ons te gee.+