Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Want ek is Jehovah julle God,+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig word,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle nie onrein maak deur enige dier wat op die aarde kruip nie.

  • Deuteronomium 7:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God, en Jehovah julle God het julle uitgekies om sy volk te word, sy spesiale eiendom,* uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+

  • 1 Petrus 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die wonderlike eienskappe* oral bekend sou maak”+ van die Een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderlike lig geroep het.+

  • Openbaring 5:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie+ vir God gekoop,+ 10 en u het hulle ’n koninkryk+ en priesters vir ons God gemaak,+ en hulle sal as konings oor die aarde regeer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel