Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Jehovah het op die berg hierdie gebooie* met ’n harde stem aan julle almal oorgedra, uit die vuur en uit die digte, donker wolk,+ en hy het niks bygevoeg nie. Daarna het hy dit op twee kliptablette geskryf en dit aan my gegee.+

  • Handelinge 7:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Dit is hy wat saam met die Israeliete in die wildernis bymekaargekom het. Hy was daar by die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom en met ons voorvaders gepraat het.+ Hy het lewende heilige verklarings ontvang om aan ons te gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel