Deuteronomium 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “‘Ek is Jehovah julle God wat julle uit Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei het.+ Hosea 13:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maar ek is Jehovah jou God van die tyd van Egipte af.+ Jy het geen ander God as ek geken nie,en daar is geen ander redder as ek nie.+
4 Maar ek is Jehovah jou God van die tyd van Egipte af.+ Jy het geen ander God as ek geken nie,en daar is geen ander redder as ek nie.+