Deuteronomium 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 By daardie geleentheid het ek tussen julle en Jehovah gestaan+ om Jehovah se woorde aan julle oor te dra, want julle was bang vir die vuur en het nie teen die berg+ opgeklim nie. Hy het gesê: Psalm 97:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Daar is digte, donker wolke reg rondom hom.+ Regverdigheid en geregtigheid is die fondament van sy troon.+
5 By daardie geleentheid het ek tussen julle en Jehovah gestaan+ om Jehovah se woorde aan julle oor te dra, want julle was bang vir die vuur en het nie teen die berg+ opgeklim nie. Hy het gesê:
2 Daar is digte, donker wolke reg rondom hom.+ Regverdigheid en geregtigheid is die fondament van sy troon.+