30 “‘Enigiemand wat ’n persoon doodmaak, moet as ’n moordenaar doodgemaak word+ as die saak deur* getuies bevestig kan word,+ maar niemand moet doodgemaak word as daar net een persoon is wat teen hom getuig nie.
21 “Julle het gehoor dat daar vir die mense van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie,+ maar elkeen wat ’n moord pleeg, sal deur die hof aanspreeklik gehou word.’+