Deuteronomium 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “As daar uitgevind word dat iemand een van sy Israelitiese broers ontvoer het, hom mishandel het en hom verkoop het,+ dan moet die ontvoerder sterf.+ Julle moet wat sleg is, onder julle uit verwyder.+
7 “As daar uitgevind word dat iemand een van sy Israelitiese broers ontvoer het, hom mishandel het en hom verkoop het,+ dan moet die ontvoerder sterf.+ Julle moet wat sleg is, onder julle uit verwyder.+