Efesiërs 6:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En meesters, hou aan om hulle op dieselfde manier te behandel, en moet hulle nie dreig nie, want julle weet dat hulle dieselfde Meester as julle in die hemel het,+ en hy is nie partydig nie. Kolossense 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Meesters, behandel julle slawe op ’n regverdige en eerlike manier, want julle weet dat julle ook ’n Meester in die hemel het.+
9 En meesters, hou aan om hulle op dieselfde manier te behandel, en moet hulle nie dreig nie, want julle weet dat hulle dieselfde Meester as julle in die hemel het,+ en hy is nie partydig nie.
4 Meesters, behandel julle slawe op ’n regverdige en eerlike manier, want julle weet dat julle ook ’n Meester in die hemel het.+