Deuteronomium 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere. Psalm 34:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hierdie hulpelose man het geroep, en Jehovah het gehoor. Hy het hom gered uit al sy moeilikhede.+
18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere.