Levitikus 19:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+ Numeri 15:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Dit sal julle help om aan al my gebooie te dink, en julle sal daaraan gehoorsaam wees en heilig wees vir julle God.+ 1 Petrus 1:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Maar word ook heilig in al julle gedrag,+ soos die Heilige wat julle geroep het,
2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+
40 Dit sal julle help om aan al my gebooie te dink, en julle sal daaraan gehoorsaam wees en heilig wees vir julle God.+