Levitikus 23:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “‘Op die 15de dag van daardie maand is die Fees van die Ongesuurde Brode vir Jehovah.+ Sewe dae lank moet julle ongesuurde brood eet.+ Lukas 22:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die dag van die Ongesuurde Brode het toe aangebreek, die dag waarop die Pasga-offer geslag moet word.+
6 “‘Op die 15de dag van daardie maand is die Fees van die Ongesuurde Brode vir Jehovah.+ Sewe dae lank moet julle ongesuurde brood eet.+
7 Die dag van die Ongesuurde Brode het toe aangebreek, die dag waarop die Pasga-offer geslag moet word.+