Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jy mag nie voor hulle neerbuig of verlok word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis,+ wat straf vir die oortreding van vaders oor kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag van dié wat my haat,

  • Levitikus 18:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Julle mag nie optree soos die mense in Egipte, waar julle gewoon het nie, en julle mag nie die dinge doen wat die mense in die land Kanaän doen, waarheen ek julle bring nie.+ En julle mag nie hulle wetsbepalings volg nie.

  • Deuteronomium 12:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 moet julle versigtig wees dat julle nie verstrik word nadat hulle voor julle uitgeroei is nie. Moenie oor hulle gode vra: ‘Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien?’ en sê: ‘Ek sal dit ook doen’ nie.+

  • 2 Kronieke 33:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het gedoen wat sleg is in Jehovah se oë en het die afskuwelike gebruike gevolg van die nasies wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel