Deuteronomium 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Julle sal die geseëndste van al die volke word.+ Geen man of vrou onder julle sal kinderloos wees nie, en julle vee sal nie sonder kleintjies wees nie.+ Deuteronomium 28:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Geseënd sal julle kinders,*+ die opbrengs van julle grond, die kleintjies van julle vee, julle kalwers en julle lammers wees.+
14 Julle sal die geseëndste van al die volke word.+ Geen man of vrou onder julle sal kinderloos wees nie, en julle vee sal nie sonder kleintjies wees nie.+
4 “Geseënd sal julle kinders,*+ die opbrengs van julle grond, die kleintjies van julle vee, julle kalwers en julle lammers wees.+