Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Deuteronomium 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Vertrek en gaan na die bergstreek van die Amoriete+ en na al die omliggende gebiede: die Aʹraba,+ die bergstreek, die Sjefeʹla, die Negeb en die seekus.+ Gaan na die land van die Kanaäniete. Gaan tot by die Liʹbanon-berge+ en die groot rivier, die Eufraatrivier.+

  • Josua 1:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Julle gebied sal strek van die wildernis tot by die Liʹbanon en tot by die groot rivier, die Eufraatrivier – die hele land van die Hetiete+ – en tot by die Grootsee* in die weste.*+

  • 1 Konings 4:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Salomo het regeer oor al die koninkryke van die Rivier*+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het skatting* betaal en het Salomo al die dae van sy lewe gedien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel