Rigters 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe Juda gegaan het, het Jehovah die Kanaäniete en die Perissiete in hulle hand gegee,+ en hulle het 10 000 manne in Beʹsek verslaan. Rigters 11:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, en hulle het hulle verslaan. Israel het die hele land waar die Amoriete gewoon het, in besit geneem.+
4 Toe Juda gegaan het, het Jehovah die Kanaäniete en die Perissiete in hulle hand gegee,+ en hulle het 10 000 manne in Beʹsek verslaan.
21 Toe het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, en hulle het hulle verslaan. Israel het die hele land waar die Amoriete gewoon het, in besit geneem.+