2 Maar Farao het gesê: “Wie is Jehovah+ dat ek sy stem moet gehoorsaam en Israel moet wegstuur?+ Ek ken Jehovah glad nie, en wat meer is, ek sal Israel nie wegstuur nie.”+
8 Jehovah het toegelaat dat Farao, die koning van Egipte, hardkoppig word,* en Farao het die Israeliete agternagesit terwyl die Israeliete vol vertroue* uitgegaan het.+
17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Om dié rede het ek jou toegelaat om te bly lewe: sodat ek my krag deur jou kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+