-
Genesis 15:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Toe het Hy vir Abram gesê: “Jy moet weet dat jou nageslag* uitlanders sal wees in ’n land wat nie aan hulle behoort nie en dat die mense in daardie land hulle slawe sal maak en hulle 400 jaar lank sleg sal behandel.+ 14 Maar ek sal die nasie oordeel wat slawe van hulle maak,+ en daarna sal hulle met baie besittings weggaan.+
-