Eksodus 39:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Daarna het hy die borsstuk+ gemaak. Dit was die werk van ’n borduurder, net soos die efod. Dit was van goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.+ Eksodus 39:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het hulle gedraaide kettinkies vir die borsstuk gemaak, soos toutjies van suiwer goud.+ Levitikus 8:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Daarna het hy vir hom die borsstuk+ aangesit en die Urim en die Tummim+ in die borsstuk gesit.
8 Daarna het hy die borsstuk+ gemaak. Dit was die werk van ’n borduurder, net soos die efod. Dit was van goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.+