8 Die geweefde lyfband,+ wat aan die efod vasgeheg is om dit in plek te hou, moet van dieselfde materiale gemaak word: goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.
7 Daarna het hy vir Aäron die kleed+ aangetrek, die lyfband+ om sy middel gesit, vir hom die moulose oorkleed+ en die efod+ aangetrek en dit met die geweefde lyfband+ van die efod styf om hom vasgebind.