Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “Dít is die klere wat hulle moet maak: ’n borsstuk,+ ’n efod,+ ’n moulose oorkleed,+ ’n kleed met ’n blokkiespatroon, ’n tulband+ en ’n lyfband.+ Hulle moet hierdie heilige klere vir jou broer Aäron en sy seuns maak, sodat hy my as priester kan dien.

  • Levitikus 8:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Daarna het hy vir Aäron die kleed+ aangetrek, die lyfband+ om sy middel gesit, vir hom die moulose oorkleed+ en die efod+ aangetrek en dit met die geweefde lyfband+ van die efod styf om hom vasgebind.

  • Levitikus 16:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Hy moet die heilige kleed van linne+ aantrek, en die kortbroek* van linne+ moet sy kaal liggaam* bedek, en hy moet die lyfband van linne+ om sy middel sit en die tulband van linne+ om sy kop bind. Dit is heilige klere.+ Hy moet in water bad+ en dit aantrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel