Eksodus 28:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die geweefde lyfband,+ wat aan die efod vasgeheg is om dit in plek te hou, moet van dieselfde materiale gemaak word: goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.
8 Die geweefde lyfband,+ wat aan die efod vasgeheg is om dit in plek te hou, moet van dieselfde materiale gemaak word: goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.