15 “Laat ’n borduurder die borsstuk van oordeel* maak.+ Soos die efod, moet dit van goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad gemaak word.+
39Van die blou garing, die pers wol en die helderrooi materiaal+ het hulle fyngeweefde klere gemaak vir diens in die heiligdom. Hulle het die heilige klere vir Aäron gemaak,+ net soos Jehovah Moses beveel het.
7 Daarna het hy vir Aäron die kleed+ aangetrek, die lyfband+ om sy middel gesit, vir hom die moulose oorkleed+ en die efod+ aangetrek en dit met die geweefde lyfband+ van die efod styf om hom vasgebind.