Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “Jy mag nie vir jou ’n beeld of ’n afbeelding* maak van enigiets wat bo in die hemel, onder op die aarde of in die waters op* die aarde is nie.+

  • Nehemia 9:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Selfs toe hulle vir hulle ’n metaalbeeld van ’n kalf gemaak het en gesê het: ‘Dit is julle God wat julle uit Egipte gelei het,’+ en hulle baie disrespekvol teenoor u opgetree het,

  • Psalm 106:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Hulle het ’n kalf in Horeb gemaak

      en voor ’n metaalbeeld neergebuig.+

      20 Hulle het my heerlikheid verruil

      vir ’n afbeelding van ’n bul, wat gras vreet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel