18 En net nadat hy met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tablette van die Getuienis+ gegee, kliptablette waarop die vinger van God geskryf het.+
10 Toe het Jehovah vir my die twee kliptablette gegee waarop die vinger van God geskryf het. Al die woorde wat Jehovah op die berg uit die vuur vir julle gesê het op die dag toe julle* vergader het, was daarop geskryf.+