22 Wanneer ek jou my heerlikheid laat sien, sal ek jou in ’n skeur in die rots sit, en ek sal jou met my hand beskerm totdat ek verbygegaan het. 23 Daarna sal ek my hand wegneem, en jy sal my van agter sien. Maar my gesig kan nie gesien word nie.”+
8 Ek praat direk* met hom,+ openlik, nie deur raaisels nie, en hy sien die voorkoms van Jehovah. Hoekom was julle dan nie bang om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”
38 Dit is hy wat saam met die Israeliete in die wildernis bymekaargekom het. Hy was daar by die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom en met ons voorvaders gepraat het.+ Hy het lewende heilige verklarings ontvang om aan ons te gee.+