Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 want dit is sy enigste bedekking, sy klere om sy liggaam te bedek. Wat sal hy dra wanneer hy gaan slaap?+ Wanneer hy tot my roep, sal ek beslis hoor, want ek het medelye.*+

  • 2 Kronieke 30:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 As julle na Jehovah terugkeer, sal dié wat julle broers en julle seuns gevange geneem het, genade aan hulle betoon+ en hulle na hierdie land laat terugkeer.+ Want Jehovah julle God is vol medelye* en genade,+ en hy sal julle nie verwerp as julle na hom terugkeer nie.”+

  • Nehemia 9:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Hulle het geweier om te luister+ en het nie gedink aan u buitengewone dade wat u onder hulle gedoen het nie. Hulle het egter hardkoppig geword* en ’n leier aangestel sodat hulle weer slawe in Egipte kon word.+ Maar u is ’n God wat vryelik vergewe,* wat medelye* en genade betoon, wat nie gou kwaad word nie en wat vol lojale liefde* is,+ en u het hulle nie verlaat nie.+

  • Psalm 86:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar u, o Jehovah, is ’n God wat genadig is en medelye* betoon,

      wat nie gou kwaad word nie en vol lojale liefde en getrouheid* is.+

  • Joël 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Skeur julle harte+ en nie julle klere nie,+

      en keer terug na Jehovah julle God.

      Want hy betoon medelye* en is genadig, word nie gou kwaad nie+ en is vol lojale liefde.+

      En hy sal oorweeg of hy die rampspoed wel sal bring.*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel