Psalm 103:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 So ver as wat die sonsopkoms van die sonsondergang is,so ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+ Jesaja 55:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+ Efesiërs 4:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+ 1 Johannes 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 As ons ons sondes bely, is hy getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+
12 So ver as wat die sonsopkoms van die sonsondergang is,so ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+
7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+
32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
9 As ons ons sondes bely, is hy getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+