Eksodus 20:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jy mag geen ander gode buiten my* hê nie.+ 1 Korintiërs 10:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Daarom, my geliefdes, vlug vir afgodediens.+ 1 Johannes 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Kindertjies, bly weg van afgode.+