Eksodus 30:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 En jy moet Aäron+ en sy seuns+ salf en hulle heilig sodat hulle my as priesters kan dien.+ Hebreërs 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, word in die diens van God aangestel ter wille van mense,+ sodat hy gawes en offerandes vir sondes kan bring.+
5 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, word in die diens van God aangestel ter wille van mense,+ sodat hy gawes en offerandes vir sondes kan bring.+