17 “Hoekom het julle nie die sonde-offer op die heilige plek geëet nie,+ aangesien dit iets besonder heiligs is en hy dit aan julle gegee het sodat julle die oortreding van die gemeenskap van Israel kan wegneem en vir hulle versoening kan doen voor Jehovah?
9 Die volgende sal joune word uit die besonder heilige vuuroffers: elke offer wat hulle bring, insluitende hulle graanoffers+ en hulle sonde-offers+ en hulle skuldoffers+ wat hulle aan my bring. Dit is iets besonder heiligs vir jou en jou seuns.
29 Dit sal hulle wees wat die graanoffer,+ die sonde-offer en die skuldoffer+ eet, en alles in Israel wat iemand aan God toegewy het, sal hulle s’n word.+