-
Esegiël 42:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Toe het hy vir my gesê: “Die eetkamers aan die noordekant en die eetkamers aan die suidekant wat langs die oop ruimte+ is, is die heilige eetkamers waar die priesters wat Jehovah nader, die besonder heilige offerandes eet.+ Hulle sit die besonder heilige offerandes, die graanoffer, die sonde-offer en die skuldoffer hier neer, want hierdie plek is heilig.+
-