Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het Moses met Aäron gepraat en met Eleaʹsar en Iʹtamar, sy seuns wat oorgebly het: “Neem wat van die graanoffer van Jehovah se vuuroffers oorgebly het en eet dit as ongesuurde brood naby die altaar,+ want dit is iets besonder heiligs.+

  • Numeri 18:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Die volgende sal joune word uit die besonder heilige vuuroffers: elke offer wat hulle bring, insluitende hulle graanoffers+ en hulle sonde-offers+ en hulle skuldoffers+ wat hulle aan my bring. Dit is iets besonder heiligs vir jou en jou seuns.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel