Eksodus 29:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jy moet die tulband op sy kop sit en die heilige toewydingsteken* aan die tulband vasmaak.+ Eksodus 39:27, 28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 En hulle het vir Aäron en sy seuns die klere van fyn linne gemaak, wat deur ’n wewer geweef is,+ 28 sowel as die tulband+ van fyn linne, die hoofbedekkings+ van fyn linne wat as versierings gedien het, die kortbroeke*+ van fyn gedraaide linnedraad
27 En hulle het vir Aäron en sy seuns die klere van fyn linne gemaak, wat deur ’n wewer geweef is,+ 28 sowel as die tulband+ van fyn linne, die hoofbedekkings+ van fyn linne wat as versierings gedien het, die kortbroeke*+ van fyn gedraaide linnedraad