Hebreërs 9:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Net so het hy die bloed op die tent en op al die houers van die heilige* diens gesprinkel.+ 22 Ja, volgens die Wet word byna alles met bloed gereinig,+ en as bloed nie uitgestort word nie, word geen sondes vergewe nie.+
21 Net so het hy die bloed op die tent en op al die houers van die heilige* diens gesprinkel.+ 22 Ja, volgens die Wet word byna alles met bloed gereinig,+ en as bloed nie uitgestort word nie, word geen sondes vergewe nie.+