-
Levitikus 7:29, 30Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 “Sê vir die Israeliete: ‘Enigiemand wat sy vrede-offer* vir Jehovah aanbied, moet ’n deel van sy vrede-offer* as ’n offer vir Jehovah bring.+ 30 Hy moet die vet+ saam met die bors in sy eie hande as ’n vuuroffer vir Jehovah bring, en hy moet dit as ’n beweegoffer+ heen en weer voor Jehovah beweeg.
-