Numeri 28:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “‘Maar op die Sabbatdag+ moet die offer bestaan uit twee ramlammers van ’n jaar oud, sonder gebrek, en twee tiendes van ’n efa fynmeel wat met olie gemeng is as ’n graanoffer, asook die drankoffer wat daarmee saamgaan.
9 “‘Maar op die Sabbatdag+ moet die offer bestaan uit twee ramlammers van ’n jaar oud, sonder gebrek, en twee tiendes van ’n efa fynmeel wat met olie gemeng is as ’n graanoffer, asook die drankoffer wat daarmee saamgaan.