Hebreërs 7:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Anders as daardie hoëpriesters, hoef hy nie elke dag eers vir sy eie sondes offers te bring+ en dan vir dié van die volk nie,+ want hy het dit eens en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het.+
27 Anders as daardie hoëpriesters, hoef hy nie elke dag eers vir sy eie sondes offers te bring+ en dan vir dié van die volk nie,+ want hy het dit eens en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het.+