Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 5:1-3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, word in die diens van God aangestel ter wille van mense,+ sodat hy gawes en offerandes vir sondes kan bring.+ 2 Hy kan medelye* betoon aan dié wat nie van beter weet nie en wat foute maak,* omdat hy ook sy eie swakhede het, 3 en daarom moet hy nie net offerandes bring vir die sondes van die volk nie, maar ook vir sy eie sondes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel