Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Laat hulle Jakob in u regterlike bevele onderrig,+

      en Israel in u Wet.+

      Laat hulle reukwerk offer as ’n aangename geur vir u,*+

      en ’n heeloffer op u altaar.+

  • 2 Kronieke 17:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die volgende Leviete was saam met hulle: Semaʹja, Netanʹja, Sebadʹja, Aʹsahel, Semiʹramot, Joʹnatan, Adoʹnia, Tobiʹa en Tob-Adoʹnia. Die priesters Elisaʹma en Joram was ook saam met hulle.+ 9 Hulle het die mense in Juda onderrig en het die boek van Jehovah se Wet saam met hulle geneem.+ Hulle het na al die stede van Juda gegaan en die mense daar onderrig.

  • Nehemia 8:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 En Jeʹsua, Bani, Serebʹja,+ Jamin, Akkub, Sabʹbetai, Hodiʹa, Maäseʹja, Keliʹta, Asarʹja, Joʹsabad,+ Hanan en Pelaʹja, wat Leviete was, het die Wet aan die volk verduidelik+ terwyl die volk bly staan het. 8 Hulle het bly voorlees uit die boek, uit die Wet van die ware God, en het mooi verduidelik wat dit beteken. Hulle het die volk dus gehelp om te verstaan wat voorgelees word.*+

  • Maleagi 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en mense moet by hom oor die wet* leer,+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërmagte.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel