-
Eksodus 29:26-28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 “Neem dan die bors van die ram vir die inhuldiging,+ wat vir Aäron geoffer word, en beweeg dit heen en weer as ’n beweegoffer voor Jehovah, en dit sal jou deel word. 27 Van die ram vir die inhuldiging,+ wat vir Aäron en sy seuns geoffer is, moet jy die bors van die beweegoffer heilig, wat heen en weer beweeg is, sowel as die boud van die heilige deel, wat bygedra is. 28 Dit moet Aäron en sy seuns s’n word. Dit is ’n permanente wetsvoorskrif wat die Israeliete moet nakom, want dit is ’n heilige deel, en dit sal ’n heilige deel word wat deur die Israeliete gegee moet word.+ Dit is hulle heilige deel vir Jehovah uit hulle vrede-offers.*+
-