Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 6:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 “Sê vir Aäron en sy seuns: ‘Dít is die wet van die sonde-offer:+ Op die plek waar die brandoffer geslag word,+ moet die sonde-offer ook voor Jehovah geslag word. Dit is iets wat besonder heilig is. 26 Die priester wat dit vir die sonde offer, moet dit eet.+ Dit moet op ’n heilige plek geëet word, in die voorhof van die tent van samekoms.+

  • Esegiël 44:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Dit sal hulle wees wat die graanoffer,+ die sonde-offer en die skuldoffer+ eet, en alles in Israel wat iemand aan God toegewy het, sal hulle s’n word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel