-
Numeri 6:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 “‘En dít is die wet oor die Nasireʹër: Wanneer die dae van sy Nasireʹërskap verby is,+ moet hy na die ingang van die tent van samekoms gebring word. 14 Daar moet hy sy offer vir Jehovah aanbied: een jong skaapram sonder gebrek wat in sy eerste jaar is, as ’n brandoffer,+ een ooilam sonder gebrek wat in haar eerste jaar is, as ’n sonde-offer,+ een skaapram sonder gebrek as ’n vrede-offer,*+
-