4 Geen man van Aäron se nageslag wat melaats+ is of ’n afskeiding+ het, mag van die heilige dinge eet totdat hy rein word nie.+ Dit geld ook vir die man wat aan iemand raak wat onrein geword het deur middel van ’n dooie persoon+ en vir ’n man wat ’n saadstorting+ het