Levitikus 15:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “‘As ’n vrou ’n afskeiding van bloed het, sal sy sewe dae lank onrein wees omdat sy menstrueer.+ Enigiemand wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees.+
19 “‘As ’n vrou ’n afskeiding van bloed het, sal sy sewe dae lank onrein wees omdat sy menstrueer.+ Enigiemand wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees.+