Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 7:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 “Sê vir die Israeliete: ‘Julle mag geen vet+ van ’n bul of ’n jong skaapram of ’n bok eet nie.

  • 1 Samuel 2:15-17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En soms het die dienaar van die priester gekom nog voordat rook uit die vet van die offerande getrek het+ en vir die man wat die offerande bring, gesê: “Gee vir die priester vleis om te braai. Hy wil nie gekookte vleis van jou hê nie, net rou vleis.” 16 As die man vir hom gesê het: “Laat die vet eers rook,+ dan kan jy vir jou vat wat jy ook al wil hê,” het hy gesê: “Nee, gee dit nou vir my, anders neem ek dit met geweld!” 17 Die dienaars se sonde was baie ernstig vir Jehovah,+ want die manne het geen respek vir Jehovah se offers gehad nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel