Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 6:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ons het hierdie hoop+ as ’n anker vir die siel.* Dit is seker en vas en lei ons verby die gordyn,*+

  • Hebreërs 9:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar agter die tweede gordyn*+ was die tentafdeling wat die Allerheiligste+ genoem is.

  • Hebreërs 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 maar die hoëpriester sou een keer per jaar alleen in die tweede afdeling ingaan,+ en hy sou altyd bloed bring+ wat hy vir homself sou offer+ en vir die sondes wat die volk+ uit onkunde gepleeg het.

  • Hebreërs 10:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Broers, deur die bloed van Jesus het ons die vrymoedigheid* om gebruik te maak van die weg wat in die heiligdom+ ingaan. 20 Hy het hierdie nuwe en lewende weg vir ons geopen* deur die gordyn,*+ naamlik sy liggaam,*

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel