Levitikus 8:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Laastens het hy van die salfolie op Aäron se kop uitgegooi en hom gesalf om hom te heilig.+ Levitikus 21:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “‘Die hoëpriester onder sy broers, op wie se kop die salfolie uitgegooi+ is en wat ingehuldig is* om die priesterlike klere te dra,+ mag nie sy kop onversorg laat of sy klere skeur nie.+
10 “‘Die hoëpriester onder sy broers, op wie se kop die salfolie uitgegooi+ is en wat ingehuldig is* om die priesterlike klere te dra,+ mag nie sy kop onversorg laat of sy klere skeur nie.+