-
Numeri 12:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Onmiddellik het Aäron vir Moses gesê: “Ek smeek jou, my heer! Moet asseblief nie toelaat dat ons gestraf word vir hierdie sonde nie! Ons het onverstandig opgetree!
-